Koeblai Khan

Koeblai
Khan, keiser
Koeblai Khan
Dinastie Bordjigin
Bewind 5 Mei 126018 Februarie 1294
Volle naam Chinees: 忽必烈
Mongools: Хубилай, ᠬᠦᠪᠢᠯᠠᠢ
Gebore 23 September 1215
Gesterf 18 Februarie 1294 (op 79)
Voorganger Möngke Khan
Opvolger Temoer Khan
Gade Tegoelen
Tsjabi
Namboei
Vader Toloei Khan
Moeder Sorghaghtani Beki

Koeblai Khan (Mongools: Хубилай хаан, Chinees: 忽必烈; 23 September 121518 Februarie 1294), ook bekend as Koebilai Khan, was die kleinseun van Djengis Khan, ’n Mongoolse leier en die stigter van die Chinese Yuan-dinastie.


Developed by StudentB